Shade Ports

Various colours of shade cloth and poles are available and can be colour coded. The steel used for the framework is only A grade steel and all shade netting used is 90-95% UV sun block out.

Car Ports

All our carport frames are constructed from lip channel mild steel with square tubing used for the upright poles. Galvanised IBR sheeting is used for the roofing , chromadek sheeting (coloured sheeting) as well as transparent sheeting can also be used for the roofing.

SHADE SAILS

Shade sails are stylish architectural shade solutions for patios, carports, kids play areas, pools and courtyards not only does it look good but they are very durable too.

We Build Quality Shade ports Since 1990

Recent Works

Shade Port Completed

Shade Port Completed

Shade Port Completed

Shade Port Completed

WE'VE GOT YOU COVERD! CONTACT US TODAY!

What Our Clients Say

  • Behalwe dat hulle twee vreeslike vriendelike en beleefde persone is, is die werk wat hulle doen absoluut proffesioneel en uitstekend.  Ek praat van die aandag wat gee word aan detail.  Die kabeltjies se punte wat mooi netjies toegedraai word en binne-in die net “weggesteek” word.  Die “cable ties” om alles mooi plat te trek en so onopsigtelik as moontlik te maak. Stefan het met sy sigaretaansteker al wat ‘n los garingkie en toiingtjie was mooi netjies afgebrand en die punte geseël.  Die vorige installeerder het dit nie naastenby so netjies gedoen nie.

    Ek neem aan dat Stefan en Bongani werk al ‘n tydjie saam, en dat hulle ‘n goeie span is en sekerlik ook vriende.  Dit val ‘n mens dadelik op dat elkeen presies weet wat hy moet doen en daar word nie gestotter en stuimel nie.  Die werk loop.

    Baie opvallend is nie net die respek en vriendelikheid waarmee hulle my as die klient aanspreek nie, maar dat hulle ook mekaar op dielfde manier aanspreek en hanteer.  Dit is mooi om te sien dat jong manne nog soveel respek vir mekaar en ander mense het.

    My dank en waardering aan jou persoonlik vir die flink en goeie diens en dra dit asseblief ook oor aan Stefan en Bongani.

    Groete

    Chris Bester