Behalwe dat hulle twee vreeslike vriendelike en beleefde persone is, is die werk wat hulle doen absoluut proffesioneel en uitstekend.  Ek praat van die aandag wat gee word aan detail.  Die kabeltjies se punte wat mooi netjies toegedraai word en binne-in die net “weggesteek” word.  Die “cable ties” om alles mooi plat te trek en […]